Welkom
By
Mixcure spesialiseer ons in die
verskaffing van wetenskaplike voedingsadvies en praktiese bestuursoplossings vir
beide intensiewe beesvoerkraal en ekstensiewe speenkalf produksiestelsels. Die produktiwiteit
en ekonomie van hierdie stelsels is afhanklik van die effektiewe biologiese vertering
van voer en benutting van voedingstowwe asook die algemene bestuur om ‘n
gesonde en aangepaste dier te handhaaf.
Welcome
At Mixcure, we specialize in providing scientific nutritional advice and practical management solutions for both intensive beef feedlot systems and extensive weaner calf production systems. The productivity and economic viability of these systems depend on the efficient biological digestion of feed and optimal utilization of nutrients, as well as sound overall management practices to maintain healthy and well-adapted animals.

















